Het ek My Geloof Verloor?: ‘n Verkenning – 9780796322814

R255.00

Het jy jou geloof verloor? Is daar ander maniere om te dink oor die waarheid, God, die Bybel en kerk? Hierdie boek is ‘n gids op jou geloofsreis. Dit wys dat daar ‘n ander manier is om te dink oor geloof, God en godsdiens.

SKU: 9780796322814 Category:

Description

Het jy jou geloof verloor? Is daar ander maniere om te dink oor waarheid, God, die Bybel en kerk as die tradisionele manier? Vandag se mense wil nie in belydenisskrifte vir antwoorde krap nie en die kerk beindruk hulle nie. Hierdie boek is ‘n gids op jou geloofsreis. Dit wys dat daar ‘n ander manier is om te dink oor geloof, God en godsdiens. Dit is ‘n uitnodiging om vrae te vra en te twyfel, te stoei en teen God se bors te slaan. Want Hy is daar en Hy bestaan en Hy het jou oneindig lief.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Pierre du Plessis

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products