Geraamte in die Klas – 9780798181778

R185.00

Stephan en sy vriend, Cobus, is in groot moeilikheid. Hulle het per ongeluk hulle onderwyser, juffrou Beneke, in ‘n geraamte verander! Maar dit is net die begin van die storie . . . want dan moet hulle haar op die skoolbus smokkel sodat hulle op ‘n Graadsewe-toer kan gaan.

9 in stock

SKU: 9780798181778 Category:

Description

Stephan en sy vriend, Cobus, is in groot moeilikheid. Hulle het per ongeluk hulle onderwyser, juffrou Beneke, in ‘n geraamte verander! Maar dit is net die begin van die storie . . . want dan moet hulle haar op die skoolbus smokkel sodat hulle op ‘n Graadsewe-toer kan gaan. En dan is daar boonop ‘n wildejaagtog op ‘n spoedvarkie, ‘n geveg met ‘n seekat, gevaarlike rekspronge, wilde ape en wie weet wat nog alles! En wat gaan Stephan en Cobus omtrent juffrou Beneke doen?

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Fanie Viljoen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products