Isinye Die grootmaak-kind – 9780624036159

R115.00

Isinye, die grootmaak-kind is ‘n township-verhaal wat slaag om komplekse kwessies soos kinderregte en aanneming aan te spreek en terselfdertyd ‘n lekkerlees-storie te wees. Isinye is haar antie Thandiwe en oom Siyolo se eie grootmaak-kind. Maar dan daag haar regte ma uit die bloute op en vat Isinye saam met haar na die plakkerskamp waar sy bly.

3 in stock

SKU: 9780624036159 Category:

Description

Isinye, die grootmaak-kind is ‘n township-verhaal wat daarin slaag om komplekse kwessies soos kinderregte en aanneming aan te spreek en terselfdertyd ‘n lekkerlees-storie te wees. Isinye is haar antie Thandiwe en oom Siyolo se eie grootmaak-kind. Maar dan daag haar regte ma uit die bloute op en vat Isinye saam met haar na die plakkerskamp waar sy bly. Met pragtige swart-en-wit illustrasies deur Elizabeth Andrew.

Additional information

Weight 0.115 kg
Brand

Mari Grobler

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products