Tot verhaal kom – 9780798143530

R159.00

Die agtergrond van die meeste verhale is die eietydse Suid-Afrikaanse werklikheid, maar daar is ook die terugblik op dinge wat verbygegaan het, sodat die delikate melancholie van baie van die verhale ‘n mens lank na die tyd bybly.

1 in stock

SKU: 9780798143530 Category:

Description

Die agtergrond van die meeste verhale is die eietydse Suid-Afrikaanse werklikheid, maar daar is ook die terugblik op dinge wat verbygegaan het, sodat die delikate melancholie van baie van die verhale ‘n mens lank na die tyd bybly. Afwisselend onthutsend en liries, is hierdie “verslag van ‘n ander reis as die een waarop ons vertrek het” ‘n bevestiging van De Vries se vakmanskap en sy indrukwekkende bydrae tot die Afrikaanse literatuur.

Additional information

Weight 0.155 kg
Dimensions 137 × 213 mm
Brand

Abraham H. de Vries

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products