Kwart-voor-sewe-lelie Die (Skooluitgawe) – 9780798149594

R315.00

In Die kwart-voor-sewe-lelie skryf Eleanor Baker met ‘n satiriese aanslag en fyn insig oor die wel en wee van ‘n stadsgesin wat bestaan uit ‘n vergeetagtige ma, ‘n gemoedelike pa, Iris en haar twee susters, Elsa en Kara, hul “Hollandse” hond, ‘n huishulp wat presies weet wat sy wil he en ‘n buite-aardse beskermengel met ‘n aardse humorsin.

14 in stock

SKU: 9780798149594 Category:

Description

In Die kwart-voor-sewe-lelie skryf Eleanor Baker met ‘n satiriese aanslag en fyn insig oor die wel en wee van ‘n stadsgesin wat bestaan uit ‘n vergeetagtige ma, ‘n gemoedelike pa, Iris en haar twee susters, Elsa en Kara, hul “Hollandse” hond, ‘n huishulp wat presies weet wat sy wil he en ‘n buite-aardse beskermengel met ‘n aardse humorsin. In die karakters se doen en late sien die leser, met ‘n glimlag, baie van hom/haarself.

Additional information

Weight 0.305 kg
Dimensions 137 × 213 mm
Brand

Eleanor Baker

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products