Wolk – 9780799398861

R250.00

Wat gebeur as jy die apokalips misloop? Rufus (eintlik Ruth) en Xandr has pas graad 10 klaargemaak en hulle ken mekaar van kleintyd af. Voordat Rufus en haar gesin die land verlaat besluit hulle om vir oulaas ‘n baie belangrike eerste saam te beleef. Sal hulle die plan kan deurvoer? Wat van die swart-en-oranje wolk wat op die horison dreig?

SKU: 9780799398861 Category:

Description

Genomineer vir die kortlys van die KykNET-Rapport boekprys vir die mees verfilmbare boek Wat gebeur as jy die apokalips misloop? Rufus (eintlik Ruth) en Xandr has pas graad 10 klaargemaak en hulle ken mekaar van kleintyd af. Voordat Rufus en haar gesin die land verlaat besluit hulle om vir oulaas ‘n baie belangrike eerste saam te beleef. Sal hulle die plan kan deurvoer? Wat van die swart-en-oranje wolk wat op die horison dreig?

Additional information

Weight 0.2 kg
Dimensions 15 × 140 × 210 mm
Brand

Hannes Barnard

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products