Hart Het Geheime – 9781779870858

R110.00

Claire Odendaal moet geld verdien vir haar verdere grade om sielkundige te word. Sy word ‘n au pair vir die moeilike stiefdogter van wewenaar Adrian Lawrence, eienaar van ‘n landgoed en ‘n tegnomaatskappy.

SKU: 9781779870858 Category:

Description

Claire Odendaal moet geld verdien vir haar verdere grade om sielkundige te word. Sy word ‘n au pair vir die moeilike stiefdogter van wewenaar Adrian Lawrence, eienaar van ‘n landgoed en ‘n tegnomaatskappy. Claire en Adrian is aangetrokke tot mekaar, maar sy is ambisieus en hy wil nie weer trou nie. Daarby is Adrian se rokjagterbroer Wayne agter Claire aan en daar is kriminele aktiwiteite in die Lawrence-familie. Kan Claire Adrian vertrou? En wil sy in so ‘n opset inpas?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Malene Breytenbach

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products