Lysie-Man – 9781779870940

R110.00

Louisa het ‘n lysie met die eienskappe van haar droomman. Vir daardie man bid en wag sy.

SKU: 9781779870940 Category:

Description

Louisa het ‘n lysie met die eienskappe van haar droomman. Vir daardie man bid en wag sy. Haar mede-onderwyser, Bernard, het nie donker hare en blou oe soos Louisa se droomman nie. Boonop loop hy na ‘n slegte ervaring maar lig vir meisies. Toe hulle saam op ‘n skooltoer na die Karoo gaan, leer Bernard en Louisa mekaar werklik ken. Louisa leer gou die liefde steur hom nie aan lysies nie. Nou moet sy kies tussen haar lysie-man en haar hart.

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Salma Swanepoel

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products