Sweepslag – 9780624086772

R265.00

Paul en Alicia was op die verkeerde plek op die verkeerde tyd – Paul het ‘n moord aanskou en Alicia het vir die eerste keer in haar lewe skool ge-bunk en in ‘n vreemdeling se kar geklim. Die twee tieners van Bloemfontein word saam met ander jongmense gevange gehou in ‘n luukse huis vol gruwels.

1 in stock

SKU: 9780624086772 Category:

Description

Paul en Alicia was op die verkeerde plek op die verkeerde tyd – Paul het ‘n moord aanskou en Alicia het vir die eerste keer in haar lewe skool ge- bunk omdat sy ontsteld was oor iets wat gebeur het. Die twee hoerskoolleerders van Bloemfontein word saam met ander jongmense gevange gehou in ‘n luukse huis vol gruwels. Uitkomkans is daar nie, maar dinge raak so erg dat hulle hul lewens gaan waag om weg te kom. ‘n Spanningsvolle verhaal met temas mensehandel, kinderpornografie, dwelmhandel en moord.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 130 × 198 mm
Brand

Annerle Barnard

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products