Liplekker Leesdinge Leesboek 3 Vlak 1 – 9781770029118

R269.00

Liplekker leesdinge (Vlak 1) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit.

3 in stock

SKU: 9781770029118 Category:

Description

Liplekker leesdinge (Vlak 1) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Liplekker leesdinge bevat verskeie soorte niefiksie tekste soos koerantberigte, e-posse, boodskappe, boek resensies, pamflette, uitnodigings, advertensies, plakkate, tongknopers, raaisels, grappies, ensovoorts, wat leerders gaande oor lees gaan maak. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir Afrikaans kan ontwikkel en hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 3-reeks bevat ses bundels: Liplekker leesdinge – Vlak 1 (Graad 4); Liplekker leesdinge – Vlak 2 (Graad 4); Liplekker leesdinge – Vlak 3 (Graad 5); Liplekker leesdinge – Vlak 4 (Graad 5); Liplekker leesdinge – Vlak 5 (Graad 6); Liplekker leesdinge – Vlak 6 (Graad 6).

Additional information

Weight 0.12 kg
Dimensions 137 × 213 mm
Brand

Fanie Viljoen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products