Kies Jou Avontuur : Die Gevaarlikste Speletjie Op – 9780798180696

R180.00

Mario is die rekenaarspeletjie-kampioen. Maar wanneer hy deur ‘n nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe.

2 in stock

SKU: 9780798180696 Category:

Description

Mario is die skool se rekenaarspeletjie-kampioen. Maar wanneer hy deur ‘n eienaardige nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe. ‘n Geheimsinnige wese genaamd Gigabyte verduidelik dat hy na die sewe wonders van die antieke wereld moet reis om ses goue muntstukke te vind, voordat hy kan terugkeer huis toe. Lewensgevaarlike uitdagings wag op hom . . . ‘n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Hugo De Wet

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products