Hart Onder Arres – 9781779870575

R110.00

Joernalis Cecile se humeur is net so warm soos haar vlamrooi hare en kaptein Ruan de Wet laat dit elke keer opvlam. Cecile is nuut by die plaaslike koerant en niks gaan haar keer om die scoop te kry oor die diefstal van die blou diamante nie.

SKU: 9781779870575 Category:

Description

Joernalis Cecile se humeur is net so warm soos haar vlamrooi hare en kaptein Ruan de Wet laat dit elke keer opvlam. Cecile is nuut by die plaaslike koerant en niks gaan haar keer om die scoop te kry oor die diefstal van die blou diamante nie. Dit plaas haar egter direk in die spervuur. En dan dreig haar hart boonop om sag te word om Ruan. Gaan hy haar hart kan vasboei of gaan sy weereens eerder vlug as veg?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Judy Troskie

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products