Skandalige Soen – 9781779870186

R110.00

Mary, oftewel Prinses Marie Elizabeth van Habsburg, staan op trou met Prins Octavius van die prinsdom van Kyburg. Hy is egter ver van haar ideale man: Oorlogsugtig en wreed. Dan daag ‘n belangrike brief vir haar op. Met die lag in sy oe laat hy dadelik haar hart vinniger klop.

SKU: 9781779870186 Category:

Description

Mary, oftewel Prinses Marie Elizabeth van Habsburg, staan op trou met Prins Octavius van die prinsdom van Kyburg. Hy is egter ver van haar ideale man: Oorlogsugtig en wreed. Dan daag ‘n belangrike brief vir haar op. Met die lag in sy oe laat hy dadelik haar hart vinniger klop. Daar mag egter niks tussen hulle wees nie. Sal Mary van Francis se betowerende soene kan vergeet? Gaan sy plig, eer en haar familie se goeie naam eerste plaas? En wat gaan Francis kies: Die bloedband met sy broer of sy liefde vir Mary?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Dina Botha

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products