Kakiebosliefde – 9781779870797

R110.00

Lume Gous het ‘n spesifieke olie nodig vir die parfuum wat sy maak. Die enigste plek waar sy dit kan kry, is op Neil Mulder se plaas.

SKU: 9781779870797 Category:

Description

Lume Gous het ‘n spesifieke olie nodig vir die parfuum wat sy maak. Die enigste plek waar sy dit kan kry, is op Neil Mulder se plaas.
Lume en Neil verskil soos dag by nag. Sy is ‘n perfeksionis en hy ‘n sorgelose terggees. Geen wonder hul eerste ontmoeting is katastrofies nie en sy wil hom en sy hond nooit weer sien nie. Maar hoe kry sy dan die olie vir haar parfuum? Sy beraam ‘n plan, maar die noodlot gryp in.

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Madelie Human

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products