Tania en die Perdry Veearts- Vriende 2 – 9780798170604

R205.00

‘n Pragtige perd, Oreo, is te koop en Tania het reeds haar hart op hom verloor. Maar die tyd is besig om uit te loop en dit lyk asof die neus-in-die-lug nuwe meisie, Shardonnay, ‘n aanbod op Oreo gaan maak nog voordat Tania genoeg geld kan bymekaarskraap.

2 in stock

SKU: 9780798170604 Category:

Description

‘n Pragtige perd, Oreo, is te koop en Tania het reeds haar hart op hom verloor. Maar die tyd is besig om uit te loop en dit lyk asof die neus-in-die-lug nuwe meisie, Shardonnay, ‘n aanbod op Oreo gaan maak nog voordat Tania genoeg geld kan bymekaarskraap. Haar ma kan haar nie help nie, want die laaste ding wat hulle nou kan bekostig is ‘n perd. Intussen verdwyn die professor se onderbroeke nog steeds, Tiek en sy apie is weer met hulle ou streke besig en Tobias is dolverlief en desperaat om Shardonnay se aandag te trek. Sal Tania ooit vir Oreo in die gimkana kan ry? Nog ‘n dolle avontuur in die Toerien-huishouding, met tonne dieredrama, humor en nooit ‘n oomblik van verveling nie!

Additional information

Weight 0.19 kg
Dimensions 137 × 213 mm
Brand

Helen Brain

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products