Koue Rillings – 9780799362107

R180.00

Ontmoet die Rotman met sy verslete jas en sy oog wat lyk soos ‘n ou wond wat lankal gesond geword het …Kom ry saam op ‘n baie spesiale mallemeule, waar die kinders se gille van plesier snags omsit in angsgille … En vind uit wat gebeur as jy laatnag in Slangrivier gaan swem …

2 in stock

SKU: 9780799362107 Category:

Description

Ontmoet die Rotman met sy verslete jas en sy oog wat lyk soos ‘n ou wond wat lankal gesond geword het …Kom ry saam op ‘n baie spesiale mallemeule, waar die kinders se gille van plesier snags omsit in angsgille …En vind uit wat gebeur as jy laatnag in Slangrivier gaan swem …In hierdie boek kan jy kennis maak met drie van die bekendste Afrikaanse grilskrywers se wildste nagmerries. Hierdie versameling grilstories sal jou koue rillings gee!

Additional information

Brand

Francois Bloemhof

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products