Agent Snoet en die Windlawaai – 9780799377279

R170.00

Professor Mapstieks se nuwe uitvinding, die Windlawaai, is gesteel. Agent Snoet moet die diefstal ondersoek. Kort voor lank kry Snoet en sy slim kat, Felino, die wind behoorlik van voor – en dit lyk of Felino dalk die laaste van sy nege lewens kan verloor …

8 in stock

SKU: 9780799377279 Category:

Description

Professor Mapstieks is een van die bekendste wetenskaplikes in die land. Sy nuwe uitvinding, die Windlawaai, is pas gesteel. Die Windlawaai kan enige masjien van ‘n afstand beheer – en as dit in die verkeerde hande beland, kan dit verskriklike gevolge he. Agent Snoet kry opdrag om die diefstal te ondersoek. Maar soos gewoonlik is dit sy slim kat, Felino, wat die eintlike baasbrein agter die ondersoek is. Kort voor lank kry Snoet en Felino die wind behoorlik van voor – en dit lyk of Felino dalk die laaste van sy nege lewens kan verloor …Jong lesers is versot op hierdie humoristiese, avontuurbelaaide strokiesprent-reeks. Vorige titels in die reeks is: Agent Snoet en die Botterdiamant, Agent Snoet en die Kattekwaad, Agent Snoet en die Hondelewe en Agent Snoet en die Groen Genugtig.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 210 × 297 mm
Brand

Francois Bloemhof

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products