Stophorlosie: Sewe Sport Stories – 9781779990808

R120.00

Kan ‘n ongewone stokperdjie jou span se rugbytoer red? Hoe ver sal jy gaan om seker te maak jy het genoeg tyd vir soveel sportsoorte as moontlik?

SKU: 9781779990808 Category:

Description

Kan ‘n ongewone stokperdjie jou span se rugbytoer red? Hoe ver sal jy gaan om seker te maak jy het genoeg tyd vir soveel sportsoorte as moontlik? Kan ‘n klomp vrot perskes die begin van ‘n cool nuwe sportsoort wees? Hierdie boek bevat 7 sportstories wat jou tone sal laat omkrul van lekkerkry! Ander boeke in die reeks is Vroteier: 7 stink stories, Boeliebief: 7 snaakse stories, Nagmusiek: 7 spokerige stories en Wurmpastei: 7 slymerige stories.

Additional information

Dimensions 128 × 198 mm
Brand

Jaco Jacobs

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products