Z is vir Zackie 1: Die Rowwe Resies – 9780799379006

R90.00

Zackie en Vincent is baie opgewonde oor die skool se kaskar-resies. Maar Anton, die skool se boelie, het ‘n splinternuwe kaskar. En hy het ‘n nare plan om seker te maak dat Zackie en Vincent nie die resies wen nie…

4 in stock

SKU: 9780799379006 Category:

Description

Zackie en Vincent is baie opgewonde. Die skool gaan ‘n kaskar-resies hou. Hulle kan nie wag om deel te neem nie! Maar Anton, die skool se boelie, het ook ‘n splinternuwe kaskar. En hy het ‘n nare plan om seker te maak dat Zackie en Vincent nie die resies wen nie…Oor die reeks: Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ‘n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

Additional information

Brand

Jaco Jacobs

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products