Kersfeeskomplikasie – 9781779870506

R110.00

Christelle Boshoff is die sakeman Francois Sutherland se lyfwag, maar nou moet sy saam met hom op vakansie gaan om sy twee dogtertjies op te pas.

SKU: 9781779870506 Category:

Description

Christelle Boshoff is die sakeman Francois Sutherland se lyfwag, maar nou moet sy saam met hom op vakansie gaan om sy twee dogtertjies op te pas. Die kinders dink sy is Francois se meisie en hulle deel die misverstand met sy familie.
Christelle laat haar teen haar aard meesleur in ‘n speletjie v an misleiding en leuens. Dan daag Francois se eksvrou op met haar eie onthulling. Wie moet Christelle glo? Die eksvrou of die man wat haar hart besit?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Dina Botha

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products