Ingonyama en andermaats me leeuharte – 9781776073030

R231.00

Ingonyama en ander maats met leeuharte is ‘n bundel propvol tematiese nuwerwetse verhale vir graadvier- tot graadseskinders van Afrikaans as eerste addisionele taal.

1 in stock

SKU: 9781776073030 Category:

Description

Ingonyama en ander maats met leeuharte is ‘n bundel propvol tematiese nuwerwetse verhale vir graadvier- tot graadseskinders van Afrikaans as eerste addisionele taal. Die bundel neem die riglyne van die KABV in ag en die Departement van Basiese Onderwys se strewe om laerskoolonderwys by die “Vierde Industriele Rewolusie” te betrek.

Elke verhaal bied: ‘n besprekingstema en ‘n woordelys; pre-leesvrae; vertalings van woorde; post-lees- kontekstuele vrae; en verrykingsaktiwiteite.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 mm
Brand

Carin Krahtz

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products