Description
DIE BOEK Daar is ‘n paar basiese reels wanneer jy jou eerste band begin … Besluit vooraf watter soort musiek julle wil maak.Neem jou tyd om lede vir jou band te kies.Moenie op iemand in jou eie band verlief raak nie. Ons het al die reels oortree … Die verhaal begin met ‘n humoristiese insident met ‘n beeldjie van Mozart en lipstiffie. Dit lei tot die ontstaan van die vier hoofkarakters, Tiaan, Zane, Bongani en Liezl, se band, Suurlmoen. Zane is die moeilikheidmagneet wat baie spontaan is en ook baie vinnig verlief raak. Bongani is ‘n karakter wat glad nie nonsens vat nie en bestuur die band soos sy die tromme speel – sterk en seker. Liezl is die slim en mooi meisie met die goue stem wat Tiaan en Zane se voete onder hulle uitslaan. Tiaan is effens skaam met ‘n romantiese streep en ‘n passie vir foto’s en Post-It-Plakkers. Saam met Frik Venter, wat die band kort-kort wil dwarsboom, die twee DJ’s by die skool se radiostasie en die vier vriende se verskillende uitkyke op die lewe, word die leser op ‘n humoristiese en genotvolle musiekreis vol intrige geneem. THE BOOK There are a couple of basic rules when you start you own band … Decide beforehand what type of music you want to play.Take your time when choosing your band members.Don’t fall in love with someone in your own band. We broke all the rules … The story begins with a humorous incident with a statue of Mozart and lipstick. This leads to the creation of the four main characters, Tiaan, Zane, Bongani and Liezl’s band, Suurlmoen. Zane is the trouble magnet who is very spontaneous and also falls in love very quickly. Bongani is a character who takes no nonsense at all and manages the band like she plays the drums – strong and sure. Liezl is the smart and beautiful girl with the golden voice that knocks Tiaan and Zane’s feet out from under them. Tiaan is slightly shy with a romantic streak and a passion for photos and Post-It Stickers. Together with Frik Venter, who occasionally wants to thwart the band, the two DJs at the school radio station and the four friends’ different views on life, the reader is taken on a humorous and enjoyable musical journey full of intrigue.












Reviews
There are no reviews yet.