Versamelaar van Verlore Drome – 9781779870568

R110.00

Lyra en Andante is in Venesie in die Karnavaltyd, op soek na waardevolle antieke items wat vir hulle nie net estetiese of geskiedkundige waarde het nie, maar ook persoonlike en sentimentele betekenis het.

SKU: 9781779870568 Category:

Description

Lyra en Andante is in Venesie in die Karnavaltyd, op soek na waardevolle antieke items wat vir hulle nie net estetiese of geskiedkundige waarde het nie, maar ook persoonlike en sentimentele betekenis het. Hulle soektog lewer egter raaisels en probleme op wat konflik tussen hulle veroorsaak, geheime wat hulle verhouding affekteer, en antwoorde wat hulle albei seermaak. Sal begrip en vergifnis genoeg wees om hulle liefde vir mekaar te red?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Frenette van Wyk

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products