Uitverkies – 9781776354726

R220.00

Zia is nou net mooi moeg vir haar ouers se selfopgelegde isolasie en die primitiewe lewe in die bos.

SKU: 9781776354726 Category:

Description

Zia is nou net mooi moeg vir haar ouers se selfopgelegde isolasie en die primitiewe lewe in die bos. Sy verlang terug na die Kolonie waaruit haar ouers gevlug het toe sy klein was; verlang na ‘n geboude woonstel, luukshede soos warm water en elektrisiteit, klere wat pas en winkelbrood; die gedruis van mense, ander mense as dieselfde dertien gesigte waarin sy dag-in, dag-uit vaskyk… Dan word Zia se boetie beseer en hulle het medisyne nodig wat net in die Kolonie gevind kan word – agter die hoe, geelektrifiseerde heinings. Dis haar kans om terug te gaan en self die waarheid te gaan soek. Gaan die antwoorde wat sy kry wees wat sy wil he … of wag daar ‘n ver donkerder noodlot op haar?

Additional information

Weight 0.19 kg
Dimensions 13 × 137 × 212 mm
Brand

Noreen Nolte

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products