Sien Jy My Nou – 9781779870100

R110.00

Monica bewaar al vir meer as ses jaar lank ‘n geheim wat maak dat sy soms te koketterig optree teenoor Johan, haar broer se beste vriend. Sy is vasbeslote dat hy nooit die rede mag uitvind nie.

SKU: 9781779870100 Category:

Description

Monica bewaar al vir meer as ses jaar lank ‘n geheim wat maak dat sy soms te koketterig optree teenoor Johan, haar broer se beste vriend. Sy is vasbeslote dat hy nooit die rede mag uitvind nie. Toe Johan egter na ‘n gru-ongeluk in die hospitaal opgeneem word, smeek sy vriende en familie vir Monica om hom te versorg. Johan is ‘n skaduwee van die mens wat hy was en ‘n beduiwelde een daarby. Hy weier dat Monica hom tuis verpleeg, maar sy beste vriendin beraam ‘n plan. Gaan die plan Monica duur te staan kom of gaan dit haar uiteindelik vryspreek?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Ciska Olivier

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products