Dit het Alles Begin by ‘n Hond – 9781776354498

R210.00

Terwyl ons stap haal Assad ‘n broodjie uit sy kosblik. Ek sien ‘n stukkie van wat hy wegsteek. Sou dit nie lekker wees as ons niks hoef weg te steek nie? Wat as ons vir mense alles van onsself wys wonder ek skielik.

SKU: 9781776354498 Category:

Description

Terwyl ons stap haal Assad ‘n broodjie uit sy kosblik. Ek sien ‘n stukkie van wat hy wegsteek.Sou dit nie lekker wees as ons niks hoef weg te steek nie?”Wat as ons vir mense alles van onsself wys?” wonder ek skielik. “Soos die mense wat video’s maak vir TikTok en klomp foto’s sit op Instagram en . . .””Jy dink enigeen wys alles van hulleself op TikTok?” se Assad. “Of op Instagram?”Hy is seker reg.”Nee,” sug ek.Vier tieners dra elkeen swaar aan ‘n geheim. Tot die noodlot hulle op ‘n vreemde pad saamgooi en hulle mekaar se lewens op magiese wyse aanraak.

Additional information

Weight 0.2 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Annelie Ferreira

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products