Jare Tussen Ons – 9781779880543

R290.00

Elaine vlug weg van haar verloofde, Alex, sonder enige verduideliking. Haar geheim bly haar eie want sy glo as Alex ooit moet uitvind sal dit sy lewe ruineer, en daarvoor het sy hom te lief.

1 in stock

SKU: 9781779880543 Category:

Description

Elaine vlug weg van haar verloofde, Alex, sonder enige verduideliking. Haar geheim bly haar eie want sy glo as Alex ooit moet uitvind sal dit sy lewe ruineer, en daarvoor het sy hom te lief. Sy het geen keuse as om Ben van Staden, die rykmanseun van Bloemfontein, se aanbod te aanvaar nie … Die jare wat volg is verwonde jare gevul met vrees en verwyt. Elaine
verloor haar geloof in ‘n liefdevolle God en dit is net haar ongesonde verhouding met wyn wat haar help om soms van al die seer in haar binneste te vergeet. Maar haar liefde vir Alex bly ‘n brandende vuur wat nie geblus kan word nie. Skielik, na soveel jaar, staan Alex weer voor haar en begin sy weer glo dat God dalk alles tog ten goede laat meewerk vir die wat Hom liefhet. Maar, sal Alex haar ooit kan vergewe vir die onreg wat sy hom aangedoen het?

Additional information

Weight 0.23 kg
Dimensions 14 × 153 × 234 mm
Brand

Jozine Botha

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products