Jet Ski vir Twee – 9781779870810

R110.00

Met haar prokureur se hulp, vind Lizzy onder ‘n nuwe identiteit ‘n toevlug op ‘n plaas by die see.

SKU: 9781779870810 Category:

Description

Met haar prokureur se hulp, vind Lizzy onder ‘n nuwe identiteit ‘n toevlug op ‘n plaas by die see. Daar versorg sy die vissershuisies en bly naweke in die eienaar, Reuben, se huis terwyl hy in Mauritius is.
Alles gaan goed, tot Reuben een nag onverwags opdaag en Lizzy hom vir ‘n inbreker aansien en haarself verdedig.
Reuben is kalm, ondersteunend en dierbaar. Hy maak haar deurmekaar, al se hy hy wil ook nooit trou nie. Gaan haar hart die keer selfs seerder kry as voorheen?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Ilze Beukes

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products