Verdwyning van Seamus – 9781776354573

R190.00

Toe Seamus wakker word, is sy bene weg. Hulle het net verdwyn.Hy kan nie vir sy ma daarvan se nie, want sy sal heeltemal uitfreak en sy het vandag ‘n belangrike onderhoud. d. Hy wens hy het geweet wat om te doen. Is dit ”n siekte?

SKU: 9781776354573 Category:

Description

Toe Seamus wakker word, is sy bene weg. Hulle het net verdwyn.Hy kan nie vir sy ma daarvan se nie, want sy sal heeltemal uitfreak en sy het vandag ‘n belangrike onderhoud. d. Hy wens hy het geweet wat om te doen. Is dit ”n siekte? Is hy besig om dood te gaan? Moet hy die ambulans bel of is dit normaal? Dalk is dit niks om oor te stres nie. Dalk gebeur dit met alle kinders as hulle dertien is en praat net niemand daaroor nie.

Additional information

Weight 0.16 kg
Dimensions 10 × 137 × 212 mm
Brand

Nerine Ahlers

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products