Boeliebief – 9781776251988

R100.00

Wat doen ‘n mens met duisend blikkies boeliebief? Het jou oupa se neushare al die voorblad van die koerant gehaal? Hoe lyk ‘n verliefde volstruis? Wat kan jy alles met die skoolhoof se hartjie-onderbroek aanvang?

SKU: 9781776251988 Category:

Description

Wat doen ‘n mens met duisend blikkies boeliebief?

Het jou oupa se neushare al die voorblad van die koerant gehaal?

Hoe lyk ‘n verliefde volstruis?

Wat kan jy alles met die skoolhoof se hartjie-onderbroek aanvang?

Hierdie boek bevat sewe snaakse stories wat jou gaan laat skater, skree of snork van die lag!

Additional information

Dimensions 133 × 203 mm
Brand

Jaco Jacobs

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products