Perfekte brander en ander verhale studiegids – 9780639601410

R140.00

Studiegids wat gebruik word as hulpmiddel in die klaskamer om die voorgeskrewe boek aan te vul.

SKU: 9780639601410 Category:

Description

In onlangse studies het die fokus verskuif van “wat probeer die outeur se” na “hoe verstaan die teikenleser die teks en hoe affekteer dit hom” (die sogenaamde resepsieteorie). Leerders moet dus aangemoedig word om die gepaste terminologie aan te leer sodat hulle hul eie mening sinvol kan verwoord. Hierdie gids is op die onderwyser ingestem sodat hy die gesprek kan inisieer en lei. Daarom is die gegewe antwoorde eerder riglyne as “korrekte” antwoorde en kan alles aangepas en verander word, na goeddunke van die onderwyser.

Additional information

Weight 0.3 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Alet Mihalik

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products