Perfect: Reading guide – 9780637002318

R140.00

Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. By elke hoofstuk is daar ‘n opsomming, vrae, interessante en/of moelike woordeskat wat uitgelig word, besprekingspunte en ander praaten skryfaktiwiteite.

SKU: 9780637002318 Category:

Description

Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. By elke hoofstuk is daar ‘n opsomming, vrae, interessante en/of moelike woordeskat wat uitgelig word, besprekingspunte en ander praaten skryfaktiwiteite. Die gids sal onderwysers help om letterkundige aspekte op ‘n eenvoudige manier te onderrig en al die aktiwiteite, vrae en antwoorde sal beslis die onderwyser se voorbereidingstyd verkort. Leerders kan ook die gids met vrug vir selfstudie gebruik.

Additional information

Weight 0.14 kg
Dimensions 6 × 137 × 212 mm
Brand

Riana Joubert

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products