Viskos! – 9780799373943

R200.00

Wat sal jy doen as ‘n boelie jou goudvis in die skool se toilet afspoel? Dit is presies wat met Dennis gebeur. Gelukkig kry hy sy goudvis terug. Maar daar wag ‘n Groot skok op die hele skool toe Dennis se goudvis begin groei en groei en Groei!

3 in stock

SKU: 9780799373943 Category:

Description

Wat sal jy doen as ‘n boelie jou goudvis in die skool se toilet afspoel? Dit is presies wat met Dennis gebeur. Gelukkig kry hy sy goudvis terug. Maar iets is nie reg nie …Daar wag ‘n Groot skok op die hele skool toe Dennis se goudvis begin groei en groei en Groei! Kort voor lank is selfs die weermag op die toneel. Dennis is die enigste een met ‘n plan om ‘n ramp te voorkom …’n Skreeusnaakse storie vir beginnerlesers, in maklik verstaanbare taal geskryf, met prettige volkleur-illustrasies deur die talentvolle Zinelda McDonald.

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 6 × 138 × 213 mm
Brand

Jaco Jacobs

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products