Vers en Vlam: ‘n Poësiebloemlesing Studiewerkgids – 9781776070008

R194.00

Hierdie studiewerkgids vir leerders en onderwysers kan saam met Vers en vlam:’n poesiebloemlesing vir graad 10 EAT gebruik word. Die gids verskaf bykomende inligting, vrae en opdragte by die voorgeskrewe gedigte. Die aanslag is toeganklik en informeel, en gerig op die leerder.

5 in stock

SKU: 9781776070008 Category:

Description

Hierdie studiewerkgids kan saam met Vers en vlam: ‘n poesiebloemlesing vir graad 10 EAT gebruik word. Die aanslag is toeganklik en gerig op die leerder. Dit bevat onder meer: Verduidelikings van alle literere begrippe volgens die KABV vir EAT pre-, tydens en post-lees-aktiwiteite; Kort opsommings van die inhoud van elke gedig in Afrikaans en Engels verdere woordverklarings; Vrae opgestel volgens die KABV, met ruimte om antwoorde neer te skryf verdere verrykende inligting, wenke en bronne.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 210 × 297 mm
Brand

Rene Badenhorst

Recently Viewed Products