Luister en Leer Tuis Program Vlak 2 – 9781485129073

R180.00

Die Luister en Leer Reeks bied aan ouers, opvoeders en versorgers – inderdaad enigeen betrokke by die opvoeding van ‘n jong kind – ‘n verrykingsprogram wat belyn is met die KABV (CAPS) kurrikulum en gehoor gee aan die opvoedkundige beginsels vir Grondslagfase opvoedkunde.

3 in stock

SKU: 9781485129073 Category:

Description

Die Luister en Leer Reeks bied aan ouers, opvoeders en versorgers – inderdaad enigeen betrokke by die opvoeding van ‘n jong kind – ‘n verrykingsprogram wat belyn is met die KABV (CAPS) kurrikulum en gehoor gee aan die opvoedkundige beginsels vir Grondslagfase opvoedkunde. Die Luister en Lees Reeks fokus op die ontwikkeling van waarnemingsvermoee en taalvaardighede met behulp van gestruktureerde, praktiese en kind-gesentreerde aktiwiteite, en moedig terselfdetyd aktiewe ouer en versorger betrokkenheid aan. Die reeks is belyn met die Grondslagfase KABV (CAPS) kurrikulum en die belangriste aspekte van taal ontwikkeling, insluidend luistervaardighede, woordeskat uitbreiding, begripsvaardighede, kommunikasievaardighede en basies taalbeginsels word aangespreek. Luister en Leer Reeks is ‘n noodsaaklike hulpbron vir ouers, versorgers en onderwysers van grondslagfase leerders. Die reeks is beskikbaar in Afrikaans en Engels.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 148 × 210 mm
Brand

Liesel van Niekerk

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products