Leer My Lees met Tippie die Olifant Kurrikulum-ste – 9780639601465

R1,000.00

Die Leer my lees (Vlak 1) kurrikulumstel bevat opvoedkundige speelkaarte en aktiwiteite met woordeskat uit die eerste tien boeke in die LEER MY LEES-reeks.

SKU: 9780639601465 Category:

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Tippie het nou sy eie kurrikulumstel vir nog verdere interaktiewe SPEEL, LEER en ONTDEK.

Die Leer my lees (Vlak 1) kurrikulumstel sluit die volgende in:

– 70 flitskaarte,

– 26 alfabetmuurkaarte (A5) en ‘n alfabetspeletjie (78 kaarte),

– 20 speelkleimatte vir letter- en woordvorming,

– 50 kaarte vir storiebegrip en kreatiewe skryfwerk,

– 10 dubbelkant skryf-en-afvee-aktiwiteite en

– 1 ‘n persoonlike prentjie-woordeboek, alles verpak in A0/00 maklik-om-te-dra-bokstassie.

Additional information

Weight 0.22 kg
Dimensions 240 × 300 mm
Brand

Jose Palmer

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products