Ken en Verstaan Natuurwetenskap G9 OG – 9781107653047

R708.00

Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Graad 9 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV).

1 in stock

SKU: 9781107653047 Category:

Description

Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Graad 9 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul wetenskapkennis kan voortbou. Die innoverende Onderwysersgids bevat: ‘n werkskedule vir die hele jaar om beplanning maklik te maak, riglyne oor die onderrig van elke les en elke vorm van assessering asook stapsgewyse ondersteuning met die aanbieding van aktiwiteite, fotokopieerbare assesseringsvorms, toetse en voorbeeld-vraestelle met hulle memorandums.

Additional information

Brand

Karin H. Kelder

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products