Oorlog en Vrede – 9781928426790

R10.00

n Eeu-oue-debat is of die mens, veral mans, van nature magsugtig en gewelddadig is. Die boek ondersoek die probleem vanuit ‘n historiese en filosofiese perspektief. Die skrywer aanvaar die tese oor die gewelddadige natuur van die mens.

SKU: 9781928426790 Category:

Description

n Eeu-oue-debat is of die mens, veral mans, van nature magsugtig en gewelddadig is. Die boek ondersoek die probleem vanuit ‘n historiese en filosofiese perspektief. Die skrywer aanvaar die tese oor die gewelddadige natuur van die mens. Maar ook: wat is in die geskiedenis gedoen om die “natuur” teen te werk of vrede te bevorder?

Hy reken dat die mens ook ‘n morele verbeelding het wat die droom van vrede bevorder. Nog ‘n (moontlike omstrede) punt is dat hy ook meen dat die morele verbeelding ‘n funksie van die brein is wat deur sogenaamde heilige tekste ingekleur word.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 mm
Brand

Willie Esterhuyse

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products