Kinders se Slange van Suider-Afrika – 9781775846444

R190.00

Ontmoet 36 van Suider-Afrika se mees algemene en interessante slange in hierdie lewendige en boeiende kindergids. Ontdek die besondere kenmerkende gewoontes van slange – waar hulle woon, hoe hulle jag, watter gevare hulle bedreig, en hoe hulle hulself beskerm. Meer as 250 bekoorlike foto’s ondersteun die teks.

SKU: 9781775846444 Category:

Description

Ontmoet 36 van Suider-Afrika se mees algemene en interessante slange in hierdie lewendige en boeiende kindergids. Ontdek die besondere kenmerkende gewoontes van slange – waar hulle woon, hoe hulle jag, watter gevare hulle bedreig, en hoe hulle hulself beskerm. Meer as 250 bekoorlike foto’s ondersteun die teks. ‘n Volledige inleiding tot heelwat kenmerke van die gedrag van slange ontsluit die betowerende wereld van hierdie wydverspreide reptiele. Verkoopspunte: 6 opwindende slange om oor te leer en mee te identifiseer; boeiende inleiding onthul interessante feite; lewendige ontwerp met talle pragtige foto’s; aantreklike prys.

Additional information

Dimensions 215 × 280 mm
Brand

Johan Marais

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products