My Naam is Prins ek slaap met die lig aan – 9780798179706

R360.00

Corinne Prinsloo, ‘n kliniese sielkundige, se huwelik is nie meer wat dit eens was nie. Dis asof haar domineeman, Frank, wegkruip in sy studeerkamer, en saans al hoe vroeer die whiskeybottel nadertrek. Die liefdevolle saamwees van vroeer het verander in ‘n versigtige eierdans rondom mekaar.

SKU: 9780798179706 Category:

Description

Corinne Prinsloo, ‘n kliniese sielkundige, se huwelik is nie meer wat dit eens was nie. Dis asof haar domineeman, Frank, wegkruip in sy studeerkamer, en saans al hoe vroeer die whiskeybottel nadertrek. Die liefdevolle saamwees van vroeer het verander in ‘n versigtige eierdans rondom mekaar.

Wanneer Deon, ‘n oudpasient, haar nader om saam met hom ‘n pelgrimstog te onderneem na die dorp van sy kinderjare, word Corinne voor ‘n belangrike keuse geplaas. Begelei sy Deon ‘n laaste maal terug na die trauma van sy verlede, of moet sy by Frank bly en self agter die kap van die byl van haar man se drinkprobleme probeer kom?

In Christine Barkhuizen-le Roux se jongste roman, My naam is Prins, ek slaap met die lig aan, vra die skrywer skreiende, dapper vrae. Wat beteken dit om ‘n goeie man te wees? Hoe raak ‘n mens ontslae van die verlede? En bowenal, hoe heel jy veertig jaar later die pyn van ‘n klein seuntjie genaamd Prins?

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 152 × 234 mm
Brand

Christine Barkhuizen-le Roux

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products