Description
Die tweede aktiwiteitsboek sluit aan by temas wat in die eerste boek gedoen is, en brei daarop uit met 30 splinternuwe volkleuraktiwiteite. ‘n Verwyderbare handleiding in die middel van die boek bied praktiese wenke vir elke aktiwiteit/tema. Wenke word byvoorbeeld gegee vir bewegingsaktiwiteite, liedjies en rympies en die oordra van algemene agtergrondkennis. Temas wat behandel word, sluit in, bv.: “Goggas”, “Water”, “My klere en liggaam”, “Plaasdiere”, “Diere wat binne en buite die water woon”.












Reviews
There are no reviews yet.