Nuwe Alles-In-Een Gr. R Gegradeerde Leesreeks:V2L1 – 9781776070794

R73.00

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ‘n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.

1 in stock

SKU: 9781776070794 Category:

Description

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ‘n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Fonemiese bewustheid: Aanvangsklank van die woorde en klap die drieletterwoorde uit in klanke. Onderskeiding van figuur-agtergrond en raaksien van besonderhede op prent.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 151 × 210 mm
Brand

Mart Meij

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products