Here Comes Thoko Afrikaans – 9781431425266

R150.00

Hier kom Thoko! Thoko is vindingryk! Thoko is vol pret! Thoko is goedhartig! Thoko is Niki Daly se lieflike nuwe heldin. Thoko huppel deur die lewe en laat ‘n spoor van vrolikheid en ‘n paar fronse agterna. Thoko gaan beslis jou geliefkoosde nuwe vriendin word.

5 in stock

SKU: 9781431425266 Category:

Description

Hier kom Thoko! Thoko is vindingryk! Thoko is vol pret! Thoko is goedhartig! Thoko is Niki Daly se lieflike nuwe heldin. Thoko huppel deur die lewe en laat ‘n spoor van vrolikheid en ‘n paar fronse agterna. Thoko gaan beslis jou geliefkoosde nuwe vriendin word.

Niki maak die leeservaring oor die lewe as jong kind amusant en realisties. Niki is in 2009 vereer met die Molteno Goue Prys vir Lewensprestasie in Letterkunde.Hierdie is die eerste boek in die Thoko reeks, met vier maklik leesbare stories.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 125 × 195 mm
Brand

Niki Daly

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products