Description
Die Pharos Afrikaansgids bied eenvoudige riglyne vir spelling en skryfwyses volgens die 2017-AWS en is KABV-geskik. Dit is ‘n praktiese, alledaagse gids vir voorgraadse studente en ander taalgebruikers. Behalwe vir die naslaangedeelte wat algemene taalreels deur middel van eenvoudige definisies en voorbeelde verduidelik, bevat dit ook lyste van woorde wat spellingprobleme oplewer, meervoude en verkleining, intensiewe vorme, vergelykings en idiome.












Reviews
There are no reviews yet.