Sielsiek – 9780799382914

R300.00

Waarom “haak mense se koppe uit”? Vyf ware SA geweldsmisdadigers (ook Eugene Terre’Blanche se moordenaar) se stories vertel deur Carla van der Spuy en dr. Henk Swanepoel.

1 in stock

SKU: 9780799382914 Category:

Description

Waarom “haak mense se koppe uit”? Chris Mahlangu, wat vir Eugene Terre’Blanche vermoor het, het hom nie net doodgeslaan nie. Daar is berig dat Terre’Blanche se liggaam 28 keer met ‘n ysterpyp, ‘n afgebreekte stuk staaldiefwering, geslaan en gekap is. Vyf gevallestudies oor SA geweldsmisdadigers, vertel deur ervare ware misdaadskrywer Carla van der Spuy en kliniese sielkundige dr. Henk Swanepoel.

Additional information

Brand

Henk Swanepoel

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products