Môre as ons groot is – 9780639601281

R190.00

More begin die toekoms … Dis matriekafskeid – die wonderlikste aand in elke tiener se lewe. Maar wat gebeur wanneer dit verby is, wanneer selfs die after party end kry? Vier jongmense staan op die grens van hulle grootmenslewe.

1 in stock

SKU: 9780639601281 Category:

Description

Dis matriekafskeid – die wonderlikste aand in elke tiener se lewe. Maar wat gebeur wanneer dit verby is, wanneer selfs die after party end kry? Vier jongmense staan op die grens van hulle grootmenslewe. Liza, Quin, Noku en Wayne kom elkeen uit verskillende agtergronde en die toekoms lyk ook vir elkeen van hulle anders.
In hierdie dramateks neem vier vriende afskeid van hulle skool, hulle vriende, hulle kindwees … en dalk hulle drome.

Additional information

Weight 0.2 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Fanie Viljoen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products