Permanente Ink – 9780799352382

R240.00

Kaapstad word deur ‘n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies.

SKU: 9780799352382 Category:

Description

Kaapstad word deur ‘n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde manier gevind: die lyke langs mekaar neergele, hul hande inmekaargevleg. Die meisies het ‘n steekwond aan die bors en die seuns is vergiftig. Terwyl die polisie probeer om die moordenaar vas te trek, beland ‘n groepie niksvermoedende tieners in ‘n gevaarlike web wat al stywer span..

Additional information

Dimensions 129 × 198 mm
Brand

Carina Diedericks-Hugo

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products