Kruppel Engel Die – 9781431039722

R129.95

Om te weet wie jou pa is, is om te as. Al stry hy jou af. Al suip hy soos jou stiefpa, net aan duurder goed. Al is hy wit. Nou weet jy wie jy is en waarmee jy werk. Nou weet jy hoekom is jou neus groot en jou lippe dun.

8 in stock

SKU: 9781431039722 Category: Tag:

Description

Om te weet wie jou pa is, is om te as. Al stry hy jou af. Al suip hy soos jou stiefpa, net aan duurder goed. Al is hy wit. Nou weet jy wie jy is en waarmee jy werk. Nou weet jy hoekom is jou neus groot en jou lippe dun. En nou weet jy dat jou boude klein gaan bly. Nou vat jy jou klip en jy dra dit, want dis wie jy is. Tina bly op die Coetzees se skaapplaas in die Karoo. Haar grootmaakpa pas skaap op, maar sy vermoed haar biologiese pa boer op Engelsplaas – die plaas langsaan. Engelsplaas word so genoem omdat die plaaseienaars nou al vir geslagte lank ‘n engel het. Tina gaan skool in die Engelse plaasskool Rising Star, maar sy wil graag na die Afrikaanse dorpskool toe gaan. As dit net nie so duur was nie. Toe sy van moedeloosheid wil wegloop, ‘n kruppel padloper, haar aan om haar regte pa te gaan vra vir geld.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 mm
Brand

Zenobia Kock

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products