Vampierhokkie – 9780639602202

R190.00

Daar is ‘n vampier in Laerskool Jakkalsdal. So se die kinders. Maar is die storie waar? Die hokkiespelers, Zondi, Kayla en Waggie, gaan vandag uitvind. As hulle hierdie spel verloor, word hulle dalk gebyt …

5 in stock

SKU: 9780639602202 Category:

Description

Hoekom gebruik die skool nie die klaskamers aan die westekant nie? “OMDAT ALMAL WAT SOONTOE GAAN, STERF!” Daar is ‘n vampier in Laerskool Jakkalsdal. So se die kinders. Maar is die storie waar? Die hokkiespelers, Zondi, Kayla en Waggie, gaan vandag uitvind. As hulle hierdie spel verloor, word hulle dalk gebyt …

Additional information

Weight 0.2 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Fanie Viljoen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products