Pharos Grondslagfasewoordeboek/ Foundation Phase D – 9781868902408

R260.00

Die Pharos Grondslagfasewoordeboek Afrikaans-Engels/English-Afrikaans is geskik vir leerders van graad 1 tot 4. Dit bevat die sigwoorde en spelwoorde wat in die taalkurrikulums vir Afrikaans en Engels in die Grondslagfase gespesifiseer word – ‘n volwaardige eerste tweetalige woordeboek wat jong leerders met woordeboekwerk sal help.

SKU: 9781868902408 Category:

Description

Die Pharos Grondslagfasewoordeboek Afrikaans-Engels/English-Afrikaans is ‘n splinternuwe toevoeging tot Pharos se skoolwoordeboekfamilie vir leerders van graad 1 tot 4. Leerders raak op ‘n eenvoudige manier vertroud met hoe ‘n vertalende woordeboek werk, sodat hulle later met selfvertroue woordeboeke vir die Intermediere Fase en Senior Fase sal kan gebruik. Volwaardige eerste tweetalige woordeboek. Al die sigwoorde en spelwoorde op een plek. Ondersteun lees- en taalvaardigheid.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 152 × 234 mm

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products